Ek stem saam. Ek gebruik maar min kere suiker. Sal eerder custer in meng as suiker. Of rooi flouro. Veral by vaaldam het ek al menigde vis met plain floaties en n rooi degie gevand, met FX en Stuttafords op die bol.Alle Karp eet mielies. Dis hierdie "gekoopte" goed wat jou beneuk. Kook liewer jou eie kaboems. Maal die meeste daarvan vir die bom en hou 'n paar uit vir die hoekaas. Geen geurmiddels nie, behalwe 'n bietjie "sweetcorn" extrak.
My deegie is ook plain. Nie SWD nie, net WD...