flaoties maak

pereby1

New member
Hallo mense ek kort help asb ek wil my eie flaoties maak het enage iemand n idee hoe om dit te maak en selfs die sagte flaoties en mallows groot asb
 
Die proses om floaties self te vervaardig is 'n redelike ingewikkelde en duur proses. Dit gaan baie beter wees om net die floaties of mallows self te gaan koop.

Wat jy wel kan doen is om die plein floaties self te geur vir 'n spesifieke uitstappie.

Kry gewone wit floaties en gooi dit saam met 'n teelepel van die geur/dip wat jy wil he in 'n plastiek sak. Blaas die plastieksak op en skud die floaties sodat die dip meng en kleef aan die floaties. Gooi dan enige poeier by soos maizina, koekmeel, custard, instant poeding of floro in en skud weer sodat jy dan 'n bleeding tipe floatie kry.

As jy die floaties 'n ruk gaan laat staan sodat die dip intrek, gaan die floatie sag word en dan amper soos 'n mallow of softie werk.

Speel maar rond en jy sal gou die "hang of it" kry.
 

Enigma

Moderator
Ditto

Flash heat extrusion process required for the bread type floatie (Stevensons, SuperCast, Champion, MG etc) will cost about R1.4m to set up the machinery.

The above mentioned floaties are used for the hard and the bleeding floaties.

There are a few trade secrets we have to get the floatie soft but remain tough to still be able to cast the bait once hooked
 

pereby1

New member
Baie dankie as j jow flaoties so self lat bloei raak hulle nie bja vinnag we hard nie hu lank gan hulle sag bly en vars bly om dit so te stel en as ek hm langer in die geur los lat hy begin sag raak gan dit n verskil he met sy vars geid en hoe lank hy gan bloei en op gan bly op die hoek ? Baie dankie vir jow reply j is n groot help baie baie dankie waardeur baie
 

pereby1

New member
Baie dankie julle almal vir julle help en raad ek wil net my trade pass volgende jaar dan wil ek ernstag in kompitiesie visvang gan dis hkm ek so veel moontlik wat ek kan nu traai leer
 

Naruto

Sealiner
Probeer plain Roptor floaties kry. Hul werk die beste met die prosses wat Justplainshark verduidelik het.
 
Top