by ver jou beste mar ook die hardste werk is om flow coat te gebruik. Dit is n resin basis verf wat ook hardener kry. Jy kry dit in wit rooi grys en blou, mar jy gooi pigment by en meng die kleur wat jy soek. Jou skuit is ni so groot ni so die werk hoort ni te veel te wees nie en is beslis die mees permanentse oplossing, krap glad nie, chip baie moeilik en polish baie mooi! Meng jou flowcoat met hardner en verf mix vir mix. Soos wat jy sou maak met gewone resin. Maw moeni alles gelyk meng nie. Verf dit leke dik an met n bree kwas en gee so 2 dae om hard t word. Skuur met growwe skuurpapier die kwas strepe uit en werk dan af met fyner skuurpapier tot jy by 1200 grit flatting paper opeindig. Jy sal baie tevrede wees met die afwerking mar wees gewaarsku dis baie werk! Ek bou n 21ft custom cat, en het 2 handlangers 2weke gevat om die romp en cabin af t flat. Skuur swaar oor dit so hard is. Baie eenvoudiger oplossing is om die boot te primer en spray, mar dit krap maklik af. Hoop dit help!