Who is up for some fishing this weekend? I am going to try a new spot I heard of.
J Johanvc Sealiner Jul 30, 2009 #1 Who is up for some fishing this weekend? I am going to try a new spot I heard of.
G gt40 Senior Member Jul 30, 2009 #2 me just pick me up pls. when you coming to smallie town?????????? mr vc
J Johanvc Sealiner Jul 30, 2009 #3 Mr W ons moet plan maak. Maar ek kan jou nie op tel die naweek nie lmao Ek moet net kyk wat gebeur aan my kant. Maar sal seker so November wees. Kan dalk vroor wees
Mr W ons moet plan maak. Maar ek kan jou nie op tel die naweek nie lmao Ek moet net kyk wat gebeur aan my kant. Maar sal seker so November wees. Kan dalk vroor wees
H HennieS Senior Member Jul 30, 2009 #4 Johan Jy weet daar is a koue front op pad die naweek ne? Hulle voorspel reen Saterdag en Sondag. Hopelik is dit die begin van seisoen verandering! Good Luck!
Johan Jy weet daar is a koue front op pad die naweek ne? Hulle voorspel reen Saterdag en Sondag. Hopelik is dit die begin van seisoen verandering! Good Luck!
J Johanvc Sealiner Jul 30, 2009 #5 Ek het gesien die weer vir die naweek lyk bleek. Maar n oggend uit vis vang is beter as n oggend se kuier by mense waar jy nie wil wees nie lmao
Ek het gesien die weer vir die naweek lyk bleek. Maar n oggend uit vis vang is beter as n oggend se kuier by mense waar jy nie wil wees nie lmao
J Johanvc Sealiner Jul 30, 2009 #9 HennieS wrote: Johan At least you will feel the bite this time around! Click to expand... HA HA HA You hit the nail on the head with that one
HennieS wrote: Johan At least you will feel the bite this time around! Click to expand... HA HA HA You hit the nail on the head with that one
B basslover Senior Member Jul 31, 2009 #10 Also going fishing this weekend....weather crap, but its better than sitting at home...Good luck to everyone....
Also going fishing this weekend....weather crap, but its better than sitting at home...Good luck to everyone....