Fishing this weekend

Johanvc

Sealiner
Mr W ons moet plan maak. Maar ek kan jou nie op tel die naweek nie lmao

Ek moet net kyk wat gebeur aan my kant. Maar sal seker so November wees. Kan dalk vroor wees
 

HennieS

Senior Member
Johan

Jy weet daar is a koue front op pad die naweek ne? Hulle voorspel reen Saterdag en Sondag. Hopelik is dit die begin van seisoen verandering! Good Luck!
 

Johanvc

Sealiner
Ek het gesien die weer vir die naweek lyk bleek.
Maar n oggend uit vis vang is beter as n oggend se kuier by mense waar jy nie wil wees nie lmao
 

basslover

Senior Member
Also going fishing this weekend....weather crap, but its better than sitting at home...Good luck to everyone....
 
Top