Fishing in westen cape.

Gerh900

New member
Hello mense.

Ek gaan Glentana toe die 19 de Desember. Watse tipe aas kan ek daar gebruik. En watse vis kan ek teiken daar. Hoor graag.
 
Top