stefaans 007 wrote:
die tannie het gese lapa 6 ons gaan van maandag tot woensdag vang ek het meestal gedink om karp te vang maar ook vir baber te gaan , ek het beplan om papgooi (floaties ens.) en spesiehengel vir die karpe te try met (tigernuts en biolies )
wat raai oom hulle aan moet ek gebruik vir karp? en baber ?
Â
Oom se gat, lol.
Probeer stand 8 kry. Dit is die beste stand. Hy het wel nie 'n lapa nie maar met die lae water vlak sit 'n ou anyway so ver van dit af dat dit nie rêrig saak maak nie.
Vir Karp probeer die volgende combos:
Floats op onderste hoek met SWD as Backing.
&
SWD op boonste hoek met die volgende geure:
Yellow Activator & Hippo Green
Perdeby
Banana
Of
Quatro en rooi GP met devils fork en FX.
Of
Perdeby
Banjo
Tjop Tjop
Vampire floats
en as dit lekker warm en wind stil is die volgende:
Vrugte geure soos pynappel, peach, Tjop Tjop, Quatro en FX en Butterscotch.
Vir baber:
Klein babers - Miswurms (dodelik by Roodeplaat)
Groot babers - Kurpers, dag ou kuikens.
Jy kan hoender lewer ook probeer as bogenoemde nie werk nie.