Fishing after the rain?

Unlimited

Sealiner
How will the fishing be after all this rain this week? Slow? Better? There will be alot more oxygen in the water and also fresh yet colder water... Also dirtier and more food...

 

I think its gonna be a ripper... Going to harties...:kaykak + :fishn = :wfish
 

Unlimited

Sealiner
damn dis kaka... jawat ons ng jonk en ongetroud so dis ng maklik... die moeilikste deel van die visvng altyd is uit uitpak en weg pak hehe
 

Jafta1

Senior Member
Ongelukkig demp die getroude lewe 'n man se hengeltyd maar is dit die moeite werd. My vrou geniet visvang ook baie maar toe sy meer en groter as ek begin vang het ek haar gewaarsku dat sy 'n goeie huwelik gaan opdonner en het sy maar besluit om by die huis te bly as ek gaan visvang!! Ek beplan om Sondag Harties toe te gaan. Wil by De Rust gaan probeer. Laat weet maar as jy Saterdag daar was en hoe die vangste was.
 

Unlimited

Sealiner
haha ja swaer... dis ngal bad as jy iemand leer visvang en hulle kry al die luck... gebeur nogal baie. Ons gaan more oggend vroeg IFAFI toe en kom eers Sondagmiddag terug huistoe. Sien dit nogal warm wees. Maarja, ek gaan weer net baber target, soek iets groter as 9kg vir n slag, so gaan maar weg doen met die kluikens en n groterige karp kop opsit.
 

Naruto

Sealiner
Ek is nie getroud nie. Het net te veel dinge om te doen en te min tyd. Hengel sal maar so rukkie moet wag. Maar ek beplan al klaar n uitstappie in Desember. Dalk gaan dinge beter as die laaste paar maande, want die vis was maar stil die laaste tyd.
 

Unlimited

Sealiner
janee, ons was die 17e oktober by meerhof, en omdat daar dames saam was het ons onder die ligte gesit en nie op ons usual spot heel regs nie...GROOT FOUT!! dit was so vlak daar, n pel het n voel gevang wat 50m vanj die kant af sy lyn opgetel het... het maar 1 baber en n karpie gevang. maar hulle wou nie skuif nie... soja die naweek behoort beter te gan, net ons manne gaan en broer se sknoonpa vat die boot saam so hoplike gaan dit beter
 

Sukkel maar

Senior Member
Ek skiet more oggend 5uur deur Boschkop toe. Kan nie wag nie! Gelukkig vir my het die gogga my vrou ok gebyt. So sy's heel kuun om te gaan vang. Krag of nie. Solank daar net erens 'n ordentlike ablusie is , is sy happy. Gaan nou vir ons 'n portable shower en toilet koop. Sy's darem heel fine daarmee , so ek's goed geset. Sy't tot vir my 'n canoe en bait boot gekoop.
 

carp king8511

New member
ja nee ek het ok darem daai geluk met n vrou wat visvang like ek is so elke 2de naweek byi dam .

Unlimited : jy moet you pics post as jy iets vang geniet dit
::tight:
 

Carp_freak

New member
Hi Julle, jip, die reen was swaar, ek ry vamiddag villiers toe langs die vaal rivier. Ons gan bietjie kyk of ons die grotes kan uithaal daar. weet julle dalk of dit i goeie idee is om miskien i spesie stok nat te maak daar met i tigernut of twee? die rede dat ek vra is dat ek nog nie gehoor het van ouens wat daar met haarstroppe vang nie?

Alle raad sal opreg waardeur word.

stywe lyne
CF
 
Top