terrythedolphin
New member
Hi Guys
Kan enige iemand my se is daar geel vis by Boschkop dam? En wie het al binne 4 ure 27 carp uitgetrek? Dis lekker om te weet hoeveel mense vang. Mense praat van diefstal by Boschkop ja dis mense wat daar kamp wat regvoor jou steel. Dis mense wat nie gewoond is aan goed nie of dink hulle is better as ander. Ek voel VEILIGGER by Boschkop Dam as by my EIE HUIS! As ek kon dan bou ek vir my 'n klein plek lanks die dam betaal huur en tree af.LOL
:fishn

dis hoekom mens wegkom om van al die LUXURY TV RADIO HAIRDRYER ens weg kom dis voels water en die natuur wat ek soek drink water en dis al. Dankie vir input watter byt gebruik jy? Manlief het vir my al alles gekoop en ek vang niks.