Dr. Drift se boegoe-branewyn sal die trick doen Mannie!!!!
"VOORSKRIF:
neem een glas,
haal die boegoe uit Dr Drift se bottel,
Skink vir jou 'n soopie,
voeg eish by
sluk weg in een sluk
herhaal elke half uur tot die bottel leeg is
en siedaar more weet jy nie van bronchitus nie" (wonder net hoekom het jy nou so 'n helse kopseer!)