Hi, het iemand al met lures by fish river mouth gevang? Sal graag wil weet waar om te gaan probeer, en wat om te target! Ek vang gewoonlik die surf, maar het nou net light tackle by my! Baie dankie