Exclusive Bass Angling - Nigel

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
dit was n rowwe week of drie,
die bass het klaar gespawn, maar toe kom die karps en maak net droog.
hulle het skoon die riete uit die grond uit gestoot, die simple goed.

die bass byt was redelik traag.
vrydag middag laat vaar ons weer die dam in, en later is die water soos n spiel.

eers het ons gesukkel, kon geen vis trek nie.

so teen 17:45 trap ons die eerste bass vas.
n mooi size en oor skoonpa gekarring het hy soek een vir die pan, is hy eenkant gehou.

met die dat ons die bass vastrap, kom die liggie aan en gaan soek ons die bass op soortgelyke plekke.

en wragtig, netso, trap ons hulle vas.
en nie waar nie, n voet van ie kant af.
gelukkig was ons alleen oppi dam, want as die mense moes sien waar ons hulle vasgetrap het, twyfel ek of daar na die naweek iets oor sou wees.

sal n kiekie moet plaas, want ons het op een stadium skoon n dubble-up gehad.

lekker man, lakker
 

Hobo-Jay

New member
I want to plan a trip to this venue week after next.

Any recommendations on baits etc. It looks like you know this place very well!
 

christopheradam

New member
Allow me to cast some light on this topic. Exclusive Bass Angling is closed. I spoke to Hendrik and he said that the owner of the land on which the dam was situated no longer wants the public on his property. The dam is still there, visible from the road but there is no road leading to it.

The dam showed in the pictures on this thread is Nigel dam. The municipal gate only opens for weekends apparently. There are two alternative access points to the dam, none of which are controlled. There is a cement slab for launching boats. the rubbish is scattered everywhere. Boats make use of the dam a lot and with it being small it will be difficult to enjoy peace and quiet there.

The structure consists of reed banks and what appears to be submerged timber and concrete.

Honestly, I would not feel safe fishing there alone.
 
Top