Exclusive Bass Angling - Nigel

RichardCrisell

New member
Does anyone know if 'Exclusive Bass Angling' in Nigel is still open? Desperately looking for a good, safe, Bass fishing venue on the East Rand...
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
nothing, mahala.
hard to believe.
the municipal gate opens at 07:00 and closes at 17:00, me thinks. something like that
then there is a gate that stands more open then closed. there you should be able to launch early morning.
the other side is still open, no access control, but the risk is higher as its open field.
 

RichardCrisell

New member
Thanks for the info, the pics look great!

Any tips on what lures work well there? Also i don't have a boat...will this be a problem?
 
hi

there are lots of safe dams in your area to go fish at for bass

if you want to choose there are 20 plus within 20km from you

most of the dams that you can see from the roads around there are fishable

the nice big bass are on the dams you dont see

send me a pm if you are looking for a spot that is safe and you will be the only guy fishing there...ever

6km from nigel 4 km from dagga fontein

water so clear you can see to a depth of 4-6m depending on the rain.
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
yip some good places around.
we go to nigel dam, 20km, bass fishing
carp fishing, en dan natuurlik


tube tube tube vir die kids.

better then vaaldam. in any case, too far.

what ya wanna drive top speed for 3 km is beyond me.
that 1,5km is more then enough
 
Winter time baits.....anything that looks natural frogs, small fry fish, imitation insects and my favourite worm snake lure's all top-water lures for sumer, and all after at least 5 day's no cold front

winter i have found that the deep diving lures work the best
alternatively tryu the structures, trees, reeds and shallow weeds, these work nicely with any type of whees hwckers, darker on overast days, lighter on the sunny days

let me know hen you get that 3kg plus in the quarries i sent you in the pm
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
went to nigel dam today.
made sure the boat engines carry on running through the winter...............

daai water was silver skoon.
enigste boot op die dam, so geen geklitsery wat water omgooi nie.

ons kon die bodem to op so 1.5meter sien.

ook geen vis gesien nie.
nie karp nie en nie een bass nie.

duidelik is dit nog te koud en le hulle nog in diep water.

sal moet kans gee.................
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
ok, so we went to wet a line.
early morning had us some nice weather.
the water was churned up, maybe the guys on saturday were too busy with the tubes.
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
so the laaitjie got a smalish bass on a junebug, and lost a desent sizer.
the winded had picked up and we were close to call it a morning when we tried a couple of casts at the klip koppie.

i was using a fluke and placed it so close to the bank it was unreal. there was a guy fishing there and he saw the cast, that lnded nearly at his feet.
with a caution that we needed to stay vlear of the lines, my son started reversing the boat.

en dis mos altyd so, jou aandag op n ander plek.

in elk geval, kom ek agter dat n vis die fluke opgetel het. ek het vasgemaak, waarna die vis uit die water gespring het.

ekt gesien dat dit n moerse groot vis was en die stok maar heeltyd in die water gehou.

die vis het maklik boot toe gekom, maar daar wou die nie surface nie.

ons was almal verbaas oor die grootte van die vis, en soos dit was, was daar nie n skepnet nie. by die boot wou hy ook nie sy bek oopaak nie.
na n paar, pin wheels, het hy wel gesurface en is hy met die hande gelaai.

die was nogal n groot verrassing, veral vir die oewer hengelaar.

die einste Jan Nienaber was toevallig ook op die dam.
die vis is geweeg op n elektroiese skaal van Jan.

Die vis het die skaal op 2.15kg getrek.

met die nadinkery, kom ek agter dat ek my grootste bass in September 2003 gevang het en die het 1,7kg geweeg.

eks nou nie so in die bass hengel in nie, en het dit my wel 10 jaar geneem om te verbeter op die vorige beste.

ek moes ook net die mede hengelaars op die boot keer, of die vis is pan toe.

gelukkig kon ek hulle oortuig dat die bass eers moet spawn.
so wie weet, dalk oor n maand of twee, dan kan ons n stukkie vis weer eet. :)

die bass was nie lank uit die water uit nie, maar het ons ver met hom gery en gerevive.
hy het toe sterk uit die hande uit geswem.

ek wonder of hy op n nes was, en of hy die weer sal kan kry?

ek sal nie weet nie.
dalk kan die manne wat weet, my hier help.

so net n kiekie oor n vissie wat die dag gemaak het.

so teen 11 uur was ons weer by die huis, want die wind het erg geblaas.
 

Attachments

  • grooste bass.jpg
    grooste bass.jpg
    24.5 KB · Views: 226

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
ok.
met die koue front oor die naweek het, ons dit n mis gegee.

ons het wel vandag "dinsdag, vakansie dag" vrroeg oggend n gooi gaan maak.

net na 8 my eerste een getrek
en later net voor tjailatyd weer een getrek

sal die fotos kry om te plaas.

water word nou warm

tyd is reg
 
Top