Fishexcutnr,
Epic yes, but imagine 3 guys vas, for 3 hours standing shoulder to shoulder ! How these guys manage to keep lines apart and losen them if they cross, which they did a couple of times, is just awesome. Controlled CHAOS !!
Dit was ongelooflik om die tuna die aas te sien vat, en as Gareth se "goeie vriend" van gordonsbaai nie in sy "chumlyn" kom lê het nie, sou dit nog beter gegaan het. Ons was alleen op die vis vir 3 ure, 3 ouens vas die hele tyd, een wat chum en ander wat help gaff, bloei en reem. Ek het nou ook geleer hoe om die tuna te bewerk tot hy in sy "sleeping bag" op die ys gesit word.