Every year round this time the Visfees is held at

Simen

Sealiner
Every year round this time the Visfees is held at Hentiesbaai. People from all over Namibia goes there for a weekend of fishing, watching a Rally, see some artists perform and in general a good excuse to have a couple of cold ones with friends and family.

Only this year, the very cold one was the weather. Bitterly cold daily with a howling Sw wind. So bad that it just about made casting impossible.

Many an angler retired early to seek shelter in the marquis tents that were erected for the festival.

Myself,Sarah and a friend of mine stuck it out and this is what resulted.

Day before the comp.

6.6kg Steenbra

Attachments

  • Image011 (Small).jpg
    Image011 (Small).jpg
    27.6 KB · Views: 412

Simen

Sealiner
AND a Steenbra of 11.1kg caught by my friend which earned him 10 000-00 N$
 
Attachments

  • Viafess 2010 011 (Small).jpg
    Viafess 2010 011 (Small).jpg
    33.6 KB · Views: 413

Simen

Sealiner
Also managed a small Spottie that picked up a Steenie bait.
 
Attachments

  • Viafess 2010 009 (Small).jpg
    Viafess 2010 009 (Small).jpg
    33.1 KB · Views: 408

Koper

Senior Member
As 'n steenbras die bak so vol lê, dan het mens mos amper 'n graaf nodig om die skubbe af te kry!

:wfishMooi vis daar & geluk aan die hengelaar.:wfish
 
Simen

Sealiner
ignatius wrote:
Stenie King!!
Nice catches Simen
Do you have other results as well?

Naas, what I can remember

Overall winner -- Steenbra  11.1 kg

Biggest Steenbra --- 8.3 kg

Biggest cob ----- 4.?? kg

Biggest Blacktail -- 1.2 kg

Biggest Galjoen -- 1.8 kg

As you can see there were no real big fish ex Steenbra, but the poor catches is a direct result  of the bad weather.

Tried getting out on the Winston banks in the morning at low tide, but the wind was so bad that you could not cast the distance needed to get to the Cob banks.

Even at Swartklip, casting off it resulted that your bait was washed to the reefside. Had to change tactics and started working the gulleys.

Here we had some success with the odd cobbie and smaller Steenies as well.

Daniesw

New member
Hi oues, hoe lyk die visvang nou daar in Henties ?

Ons was laasjaar Desember daar en die visvang was maar teleurstellend, gaan die jaar Desember weer, hoop die visse loop dan beter.
 
Simen

Sealiner
Daniesw wrote:
Hi oues, hoe lyk die visvang nou daar in Henties ?

Ons was laasjaar Desember daar en die visvang was maar teleurstellend, gaan die jaar Desember weer, hoop die visse loop dan beter.

Danie, huidiglik is die see op sy kop. Groot water is aan die orde van die dag.

Wat die visvang aanbetref, dis 'n moelike antwoord, oral kom daar vis uit, selfs in die slegte weer. beteken maar net dat ou bietjie meer effort moet insit.

Die naweek was Coastal kompetisie en die see was regtig baie sleg, tog is daar 'n klomp vis ingeweeg.

Desember was nog altyd vir my 'n baie goeie maand wat hengel aanbetref. Ek kamp so te se die hele Des op myl 108

Waar bly julle Des en vir hoe lank?
 
Daniesw

New member
Hi Simen,

Ons huur 'n huis in Henties van die 19 Desember - 4 Januarie, maar gee nie om om op te ry nie, het Desember 2008 baie vis gevang, veral daar ver bo by myl 108 en Paaltjies(naby 108), maar het laas jaar nie soveel geluk gehad nie en net so 'n paar gevang.

Laas jaar was die see ook baie rof, daar was glo twee rooi-getye in Desember 2009, en vreeslik baie dooie robbe op die strand.

Eerste jaar wat ons daar gaan wees tydens die kompetisie, hoop ek hak die grootte :wfish.

Laat weet nader aan die tyd, dan reel ons iets, of ten minste dan ek se hoe die visvang is want ek sal voor die 19de al daar wees.
 
Top