ESA

Lompies

New member
Ek was vir n week weg saam met Raymond de Bruyn op n visvang trip in Transkei. Vir die van julle wat nog nie weet nie, ESA bestaan nie meer nie.
Ons was op Mpame gewees en alhoewel die weer heeltemal teen ons was het ons tog n paar visse gevang.
 Stone briem - 47cm
Bronze briem - 50cm
Elf                  - 3.5kg
Blackfin shark - 82kg
Dit was n ongelooflike tyd gewees waar ek persoonlik baie geleer het. Raymond is n persoon wat werklik krediet verdien vir sy kennis van visvang en goeie humor.
Hy is op die oomblik besig met sy eie besigheid met die naam GLOBAL ANGLING SAFARIS.
Die einde van Januarie is hulle in die Kaap om Bronzes te vang asook om n kliniek aan te bied. As julle hom wil ontmoet.
 

snotslang

Sealiner
ja dis n jamerte esa sal gemis raak.manne se dis n mooi deel van die wereld,sit daar n paar fotos op dat ons kan sien hoe dit daar lyk
 
Top