Ek is dringend opsoek na 'n supplier van erdwurms hier in die Kaap. Bliks#ms het mos my foon gesteel met my ou 'connection' se kontak info daarop en van toe af sit ek met my vinger iewers waar ek hom nie wil in hê nie. lol.
Moet net asb om vaders naam nie vir my sê ek moet die Wormshack hier op die N7 bel nie want ek het al tenminste 15 keer gebel en seker 5 boodskappe gelos en ek gaan nie meer hulle gatte lek om hul werk te doen wat hulle tog so trots adverteer nie.
Dankie julle enige hulp word waardeer.