Het nie my hengel kalender by my nie maar weet daar is n liga in April dink dis die naweek van die 17de. So daai naweek sal uit wees vir my ( Craig en Marius hengel ook daai liga).
Maar dink dis n briljante idee en sal in wees vir so naweek. Lat weet net waar en wanneer.
Groete uit die noorde
Maar dink dis n briljante idee en sal in wees vir so naweek. Lat weet net waar en wanneer.
Groete uit die noorde
25 April`s good for me.!