En daar mis ek toe die hele Bonanza

snakes

Member
Klaar gelaai vir die Bonanza, Maandag middag om Dinsdag oggend te ry. En toe ry 'n dame skoon die diff onder my Bakkie uit sien net visgoed en kampgoed trek............

So ek leen nou maar Vroulief se kar en trek maar die sleepwa agter na maar gevis sal daar gevis word.

Laat weet as julle van Bargains weet, moet weer wiele kry
 
snakes

Member
snakes wrote:

Splinter nuwe wiele, visgoed klaar gepak. Nou is dit weer hengel tyd............
 
Top