EMMROD

setobla

Senior Member
ek het n interessante visstok raak gelees. Wonder of dit in ons waters sal werk. Word die EMMROD genoem. Het in die latest Anglerstalk mag dit gesien.

Wat dink julle? Is daar plek in ons tacklebags vir so iets?

Kyk hier....www.emmrod.com

https://www.youtube.com/watch?v=0rZLh6bYjzk

Kyk na die video.... GROOT vis kan geland word. lyk of die stokkie nogal n redelike "backbone" het
 

Attachments

  • Emmrod Fishing Gear.jpg
    Emmrod Fishing Gear.jpg
    26 KB · Views: 76
Top