Hulle is volop daar. Gooi maar klein spinners in die rivier of aas onder die brug. Meeste is maar klein, maar sports op supelight tackle. So nou en dan sal jy 'n mooi grote optel. Gooi asseblieff die kleinjies terug. Hulle verdwyn gewoontlik wanneer die eerste swaer reens die rivier laat afkom. Het al leeries ook daar opgetel, maar dit in februarie as die harders dik in die hawe swen.