Hallou daar
Net n vragie vir die gesoute spinnermanne daar buite. Pas julle dieselle tipe retrieve met n topwater kunsaas toe wanneer julle vir elf hengel as vir leervis? Wat van geelstert? Wou reeds met my 7ft combo n paar geelsterte by Rooikrans gaan jag
