Eke was van dag by ALL OUT ANGLING gewees en eke h

Eke was van dag by ALL OUT ANGLING gewees en eke het baie particles vir next to nothing gekoop julle sal spyt wees om nie daar n draai te maak nie ::S

 

Tigernuts Large 1 kg R 60 

               Jumbo 1 kg R 74

Hempseed 1 kg R 35

Maize 1 kg R 8

Maple peas 1 kg R 20

Particle Mix 1.2 kg R 28    bevat tigernuts , maize , hemp , maple peas en biekie mix bird seed 

HOOP EKE KON JULLE HELP OM N PAAR RAND TE SPAAR !!!!!!!!!

KEEP WEL AND GOOD :wfish
 

JENEL

New member
ANGELDUST, nee wat lyk my THE ANGLERS ZONE in Boksburg Noord bly maar nog die goedkoopste.

Large tigers @ R48-50/kg
Jumbo tigers @ R57-50/kg
Hemp @ R35-00/kg
Maples @ R18-oo/kg
Maize Yellow @ R6-80/kg
Mielie ground feed @ R9-50/kg

Ek dink dit is 'n bargain ouens.
 

Mario Perdeby

New member
Nee wat jy kan by Cornelius xxxl tigers koop vir R60/kg en die goed is huge! nie soos westerns wat se standard tigers is large nie.

As jy mooi soek sal jy maples teen R11/kg kry

Maize kos my R3/kg maar dit kom in sakke van 10kg

Lanklaas hemp gekoop maar ekt laas 28/kg betaal so R35 klink nie sleg nie
 

kaboem

Sealiner
Stem Saam Mario

Op die oomblik is daar nie beter Tigers in JHB  as Corra sin nie!!! Fact!! Ons het 25kg by TT bestel en 1kg Jumbo en die jumbo lyk soos mini's teen Corra se XXXL teen R60 p/KG.

Moet by se TT se tigers se quality is great en verpakking is top class!!

Hempsaad Koop ons teen R30 p/KG beste grootste en enigste hemp wat steeds ordentelik oop skiet en massive olies af gee. Vra die manne vir wie ek al gekry het!

Maize is R100 vir 50kg.

Soek rond kerels daar is altyd iemand goedkoper....lol
 

Superman

New member
Stem saam, All out Angling is bietjie duur, as jy vat die Maize is goedkoper by PnP. Het ook onlangs maize gekoop vir R60 vir 25kg.
 

Tiny Fish

New member
hier is die tigernuts wat eke vandag by ALL OUT ANGLING gekoop het  eke is baie happy met die tigers
 

Attachments

  • tigernuts.jpg
    tigernuts.jpg
    35.4 KB · Views: 107
Top