Jong ek sal uitvind maar dit was blykbaar in die volksblad, ek sal net bietjie by daai pel van my hoor wat die datum van die uitgawe was maar dit klink vir my ook far fetched! Ek het al 'n ou gesien wat op 'n vlieg 'n 20kg gekry het maar dis die grootste waarvan ek weet. 36kg is bvrek naby dit moes self 'n monster wees. Wat wel waar is, is dat daar baie snorre in daai dam is!