Ek is opsoek na n beproefde deeg/pap/meel resep vir kurpers. Ek vang my lewe lank al vis (Vars & Sout water) & weet dat erdwurms die beste aas is. Maar hulle kan ook net so ver gaan & dan werk dit ook nie meer nie.
Maar dan is daar damme waar daai ou bulle net nie wil saam werk nie.
Bestaan daar n beproefde wen-resep wat enige Kurper sal laat "swem" dat sy vinne klap om by daai aas uit te kom ?
En dit by enige vreemde dam ?
Ek waardeer enige hulp.
Maar dan is daar damme waar daai ou bulle net nie wil saam werk nie.
Bestaan daar n beproefde wen-resep wat enige Kurper sal laat "swem" dat sy vinne klap om by daai aas uit te kom ?
En dit by enige vreemde dam ?Ek waardeer enige hulp.