Ek het een van daai Sensation aluminium viskaste.i

karphunter

New member
Ek het een van daai Sensation aluminium viskaste.in groen en geel.
Is so 4 Maande oud.Baie puik kondisie.
Vat baie dips en als wat nodig is.
Groot kas vir papgooi of kompeteerend hengel.
Paar keer gebruik maar gebruik hom nie want vang nou net spesie.
En het ander sak vir my papgooi goed.
Sal foto mail as iemand belangstel.Weet hul gan nou so vir 1400-1600
Ek soek 800 vir hom.
ivanvdwalt4@gmail.com

Ivan 082 812 5932
 
Top