Ek het al vir 'n lang tyd gewonder hoe boilies wer

Jeandre458

New member
Ek het al vir 'n lang tyd gewonder hoe boilies werk en mense het gese jy jan groot :fswim daarmee vang maar ek weet niks daarvan af ni
 

atish.rowjee

Senior Member
The trace:
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=21360&forum_id=79

Check the specimen section:
http://www.sealine.co.za/view_forum.php?id=79
 

Exiled4Life

Senior Member
Jy vang groter vis maar jy wag ook langer moet die vis partykeer of meeste van die keer eers aan die voer gewoont maak boilies is ontwerp sodat kleiner vis nie jou aas kan af kou as jy wag vir 'n vettie om verby te kom en jou aas te kou nie

Jy kry ook 2 verskillende soort boilies

High attraction en high nutrition kom kyk gerus by die spesie kant dan vra jy so bietjie rond ek sal jou anytime help as jy vrae het

Cheers
 

JFE

Senior Member
PS!! Kry vir jou 'n .5mm boorpunt en bitter klein hikel naald om di boilie op die strop te kry, of jy kan duur by jou viswinkel gaan betaal vir dit.
Gaan lees rond op sealine, jy gaan baie antwoorde kry. Jy kan ook gaan kyk op http://www.carp-fishing-tactics.com/ daar is baie verskillende traces en inligting.
 

Naruto

Sealiner
En onthou asb net een ding, om met groter vis te werk verg baie moeite en aandag. Die behoorlike hantering van sulke groot vis bepaal of die vis gaan oorleef nadat al die nodige fotos geneem is. Baie ouens maak gebruik van Specie tegnieke om groot vis uit ons waters te verwyder. Dit laat n groot leemte in die teel populasie. So vis "safety" is baie belangrik.
 

Enigma

Moderator
For all you specimen guys, you would not believe how many people actually want to put a boilie on the hook (or tigernut for that matter) Not on a hair but on the hook.

I often get clients asking just how one puts a tiger on a van der Merwe hook because they keep breaking in the tight turn of the hook tip area.

In 90% of the cases where i show how a hair is used I just get a blank stare and they end up taking a boilie drill to drill it so he can put 4 -6 on a #2 van der Merwe through it.

Well true as nuts one client just the other day proudly displayed a 21kg+ Common caught in Rietvlei on his #2 hook with 4 Tigers threaded on it as well as a 20kg+ Mirror from Tzaneen on same recipe
 

Pan

New member
Jeandre. Ek vra groot asseblief. Voordat jy hierdie tegnieke probeer, sorg dat jy alle toerusting in plek het om die groot Karpe te vang.
Unhooking mat, Visvriendelike skepnet, en al daai dinge wat jy kan oplees in die Specimen afdeling.
Ons wil graag die vis bewaar vir ons nageslagte ook!!!
:?
 

Exiled4Life

Senior Member
Daar stem ek 100% dis waaroor spesie gaan in die eerste plek conservation is die belangrikste ek dink elke ou wil tog dat sy kinders die waters so geniet sos ons of hoe
 
Top