die dam is gesluit vir die publiek asgevolg van probleme met die publiek n paar jaar gelede.
maar die bestuurder laat weer mense toe om soontoe te gaan maar hy was op verlof toe ek daar was en die hekke was gesluit en ek het met een van die werkers gepraat.