Ek beplan om volgende week by Harties te gaan vis vang. Ek wil net uitvind of die vis daar nou byt en of die water gehalte al beter is.