BlacbirdRider
New member
Eish, het nog nooit soveel Carp gesien nie.
Die goed spring sommer in jou boot.
Apparently is die carp besig om local vis spesies te bedreig in die Wabash rivier
in Illinois en daai klomp is bekommerd dat dit ander dame en lakes ook sal bereik.
http://www.youtube.com/watch?v=qfG4vsJ5_xI&feature=fvwrel