eiers

snorre

New member
'n Groep tantes bespreek hoe hulle van eiers hou gebak gekook hard of sag ens.
5 Jarige Jannie staan ook daar rond en luister aandagtig na die gesprek.

Een van die tantes vra vir Jannie en wat gooi mamma op jou eiertjies in die oggend

Jannie antwoord Poeier tannie
 
Top