Hi eks van pe ek werk op die oomblik in pretoria en is dood bored wil n bikie gan babers try vang saterdag aand by watse dam sal ek regkom van die oewer af vir baber ekt gedink bronkies nature reserve maar het gehoor daar baie gras en eks n beginner so weti of ek dit gan kan hanteer enige hulp sal waardeer word danki