Hi almal
Ek wil graag volgende naweek 'n vriend gaan blootstel aan hengel, net vir 'n eendag sessie.
Kan iemand my raad gee oor die beste plek waar ek hom darem bietjie aksie kan gee.
Ek weet Vaaldam is baie popular maar hoor ook die karps loop deesdae by Witbank.
Enige hulp oor spesifieke locations en aas/dip combos sal baie waardeer word.