Dagsê manne.
Na ek 'n post oor Springers en Karibas gelees het, het ek bietjie begin dink oor ons baber manne se gebruik van erdwurms.
Anyway die man se post laat my toe wonder hoekom ons hengelaars erdwurms gebruik in die eerste plek. Antwoord quite frankly is, is omdat dit 'n goeie bait is.
Maar hoekom vir baber hengel? Reuk - ja, smaak - ja, visual - ja, natuurlike aas - ja. Maar vir my is dit meer oor die vibrasies wat die 'live' bait afgee.
Nou hier my vraag na 'n lang intro, sorry. Hoekom vrek die erdwurms aan die hoek? Vrek hulle agv die beserings wat die hoek veroorsaak (dalk even agv ons aanraking met hulle soos met spesie Karp) of verdrink hulle?
Julle insette sal waardeer word.