Ek gaan die naweek na Dwarskersbos toe en wil bietjie gaan galjoen vang , of enige ander spesie, maar ek sien die wind is SO en draai N Sondag , enige raad asseblief ?