Nou praat julle my taal manne!!!!!!Die groot geheim van die deep divers is om die regte plekke te teiken,waar hulle die vis uit die struktuur kan trek en aan jou lyn opeindig!
Ek gebruik amper net cranks,baie selde sal ek platicks gooi dis bietjie "vervelig" vir my,deep divers is bie baie effektief in enige situasie MAAK NIE SAAK WAAR OF WANNEER jy hulle gebruik nie!
Klipperige bodems,bome,underwater humps,punte,jetties,diep water,daar is n crank vir dit,die lavender shad kleur is van die beter kleure MAAR ek verkies n helder kleur omdat van die damme waar ek hengel nie silwer skoon water het nie.Norman lures is van die beste geballanseerde aas wat jy kan koop,eerstens is die gemiddelde prys van R55-00 teenoor Rapala DT22 se R130-00,die Norman se lyf is van plastick,met gelcoat oor wat hom basies pantser teen enige iets,rapala s'n se verf krap af as jy net jou viskas rond dra,die aksie van die norman great en die blinkers gee hom net daai ekstra aantrekking en ou boet geen kwaliteit in vir die geld wat jy betaal vir norman nie.Maar ek is seker n ou wat in rapala glo sal jou alles vertel wat sy aas beter kan doen.....so dit hang af wat jy van hou en wat jou behoeftes is!