Graag gee ons die instel-metode om dekodeerders in te skakel:
[size=[font=Arial] [/font]][/size]
· Druk “MENU[/i]â€.
· Gaan na “ADVANCED OPTIONS[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Kies “DISH INSTALLATION[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Pin kode is 9949[/i].
· Kies “NETWORK 2[/i]†en druk die regs pyltjie tot “DSTV IS7[/i]†of “DSTV PAS7[/i]†verskyn en druk “OK[/i]â€.
· Gaan na “FREQUENCY[/i]†en druk “OK[/i]â€. Vee die huidige nommer wat by die“FREQUENCY[/i]†is, uit met die links pyltjie op jou afstandbeheer. Sleutel “11170[/i]†in en druk “OK[/i]â€.
· Die volgende is “SYMBOL RATE[/i]â€, druk weer “OK[/i]†en vee uit met die links pyltjie. Sleutel “26652[/i]†in en druk “OK[/i]â€.
· “FEC[/i]†is hierna en moet op ¾[/i] of 5/6[/i] wees.
· “POLARISATION[/i]†moet op “VERTICAL[/i]†wees.
· “USE NIT[/i]†moet op “YES[/i]†wees.
· By “ACCEPT ALL DISPAYED VALUES AND LEAVE SCREEN[/i]†druk “OK[/i]â€.
· Jy word nou na die 1ste skerm teruggeneem. Gaan af na “SCAN ALL NETWORKS[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Jou dekodeerder “SCAN[/i]†nou vir die nuwe kanale. Wanneer die “SCAN[/i]†voltooi is gaan jou TV terug skakel na die DSTV program, waarop jy was toe jy begin het.
· Druk nou die TV knoppie op jou afstandbeheer en gaan na “PUBLIC IS 7/10[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Jou TV skakel nou oor na die “PUBLIC BOUQUET[/i]â€. Druk nou die “i†knoppie en soek na ASTV met die regs pyltjie. Dis gewoonlik kanaal 11 op die VIVID – “free to viewâ€-dekodeerder[/i] en kanaal 29-49 op die DSTV dekodeerder.
· Druk “OK[/i]†sodra jy die ASTV-kanaal bereik. Geniet jou nuwe Afrikaanse TV kanaal – GRATIS!
· Om terug te skakel na DSTV, druk weer jou TV knoppie op jou afstandbeheer . Gaan terug na “DSTV†en druk “OKâ€.
OF
· Druk “MENU[/i]â€.
· Gaan na “ADVANCED OPTIONS[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Kies “DISH INSTALLATION[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Pin kode is 9949[/i].
· Kies “NETWORK 2[/i]†en druk die links pyltjie tot “OTHER[/i]†verskyn en druk “OK[/i]â€.
· 'n Geel blok verskyn nou op die skerm. Druk "OK".
· Gaan af na “SCAN ALL NETWORKS[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Jou dekodeerder “SCAN[/i]†nou vir die nuwe kanale. Wanneer die “SCAN[/i]†voltooi is gaan jou TV terug skakel na die DSTV program, waarop jy was toe jy begin het.
· Druk nou die TV knoppie op jou afstandbeheer en gaan na “PUBLIC IS 7/10[/i]†en druk “OK[/i]â€.
· Jou TV skakel nou oor na die “PUBLIC BOUQUET[/i]â€. Druk nou die “i†knoppie en soek na ASTV met die regs pyltjie. Dis gewoonlik kanaal 11 op die VIVID – “free to viewâ€-dekodeerder[/i] en kanaal 29-49 op die DSTV dekodeerder.
· Druk “OK[/i]†sodra jy die ASTV-kanaal bereik. Geniet jou nuwe Afrikaanse TV kanaal – GRATIS!
· Om terug te skakel na DSTV, druk weer jou TV knoppie op jou afstandbeheer . Gaan terug na “DSTV†en druk “OKâ€.
Indien dit mag gebeur dat jou dekodeerder die ‘settings’ ‘verloor’. Stel dit net weer in – dit gebeur egter net in uitsonderlike gevalle.
Vir navrae oor die Vivid of "FREE2VIEW" dekodeerders, kontak vir Ina by 076 303 7005