dropshot

Schala

New member
More

Help my n bietjie asb ek soek so 9 of 10ft stok vir lepels gooi ens van die strand af en dalk vir van die rotse af vang maar sommer net vir die fun na wat kan ek kyk stok en katrol wat nie te duur is nie
 

die spook

Senior Member
Hi Schala

Ek gebruik n Shimano Vengeance Shad xh 10 ft stok met n Daiwa Laguna 4000 katrolletjie, waarop ek 20lb vleglyn gelaai het. Hiermee gooi ek lepel en plugs, maar het nog nie n bus gehaak nie en kan daarom nie kommentaar lewer oor hoe goed die katrol werk nie. Dan gooi ek sardynaas met dieselfde stok en n Shimano Sienna 4000 met 15lb vleglyn vir elfies. Die elfies boks te lekker op laasgenoemde kombinasie.

Ander stokke wat ook dalk lekker mag wees vir dit wat jy beplan sluit in Sensation se 10 ft Shad Pro, Daiwa se 10-11ft Exceller, Blue Marlin se spin stokke in hierdie lengtes, ens.

n Ordentlike katrol kan egter duur wees. Miskien kan die meer ervare spinnermanne jou adviseer oor watter keuse om te maak.

Groete en ek hoop jy kom reg.

Spook
 
Howsit.

Sorry for replying in English as I cannot do so in Afrikaans.

If you looking for a quality set-up at a very decent price, Basil Manning in Durban have a combo deal at the moment.

It consists of the following:
11ft Assassin Shore Spin Rod
Shimano Coffee Grinder
A spool of JDB braided line
Casting Glove
EVA rod knob

All this for R1799.99

Its a great setup for catching Garrick, Kob, Kingfish, Shad and Natal Snoek amongst others. You could use spoons, poppers, plugs, slimsticks and even dropshot on it.

I hope that helps you.
 
Top