Dropshot

eenklip

New member
EK gaan Desember keimond en port alfred toe kan iemand help met waar ek kan gaan dropshot?Dankie   :fishn 
 

Oxeye

New member
Try the Fish River mouth. Also the rocks to the west of the mouth. I've had good results on top water plugs there before.
 

Seaman

New member
Keimond is 'n bekende kabeljou vangplek. Daar is heelwat plek in die riviermond waar grotes gevang word! Die beste vangs kom op rapalas, maar die groter "paddletail" kunsaas word ook gebruik. Hier moet jy gereed wees want die grotes kan tot 40kg weeg.
Vir meer sport, probeer die kleiner riviere aan albei kante - hulle is volop met leervis, klein kabeljou en grunters.
Daar is 'n paar plekke van die rotse, maar hulle is baie gevaarlik tensy jy weet wat om te verwag.
Wees ook baie versigtig as jy in die mond van die Kei hengel. ek moes self 'n paar keer swem om uit te kom.
 
Top