Donnerdag het die kabeljou op wit mossel gebyt. Vrydag en Saterdag het ek geblank. Sondag en Maandag was die water te rof en vannaand was ek weer uit. 2 kabeljoue gevang. een was 48 cm en is teruggeplaas. die ander ene was 2 kg. Altwee op baby elf jerk minnows vab McArthy gevang. Nog 'n paar stampe gekry wat die aas heeltemal verrinneweer het.