Middag Kerels Is daar `n spesifieke tegniek om te dropshot in water met baie los gras bv in `n baai of so, want dis vir m taamlik ongemaklik om heeltyd gras uit te bring? Dankie!!