Visvoet my ou maat , ek weet nie so mooi van die "dropshot" besigheid af nie !
Ek hoor groot stories daaroor (is alle vis stories nie dalk groot nie ? )Almal gaande daaroor , toe koop ek van die goeters. Nog nie 'n kans gekry om te gaan probeer nie. Ek meen 'n ou moet maar gewone aas saamvat met die nuwe plestiekgoeters. Dan probeer mens maar altwee en kyk wat werk.
Ek mal oor Langebaan so as jy wil he ek moet met jou saamgaan kan jy my e-pos by huntafrica @ yahoo . com
Hi prophet, het die selfde oorgekom, ek en skoonpa, het 'n paar goed gekoop en DVD gekyk. Die stompneus verkies maar nogsteeds lekker vars prawn of mossel. Sal graag meer op die water wil wees, maar die werk hou my vas.
Hey visvoet. I've caught a small white stump on dropshot before, was deep sea here out of Cape St. Francis. It was an unflavoured 3 inch minnow. I was giving it a fast twitching vertical retrieve 'vertical dropshoting'. Caught plenty kob and geelbek on flavoured and non flavoured dropshot minnows and squids. Retrieve for them is a slow twitching retrieve through the water column or bouncing it on the bottom. Hope this helps