G
Guest
Guest
Mense,
Gaunteng Noord Karp Hengel gaan proef by Bloemhof (Bamboespruit) 20 Feb - 22 Feb. Ons is dringend opsoek na weegbeamptes vir die proef (geen kostes verbonde nie). Kom help GN en leer bietjie van die faset se fynere punte !
Indien iemand belangstel bel my gerus op: 0836450618