Drie maal per week

JasonF

Sealiner
Vrou aan raadgewer: "Dokter, ek het niks

Van my 27 jaar huwelik nie..."

En sy vertel van haar man se swakhede,

Geen liefde, aanraking of komplimente nie.



Na 15 minute vra die Raadgewer

Haar om na hom te kom.

Hy druk haar styf teen hom vas,

Soen haar in die nek en op die mond.



Die vrou raak in 'n "Trans",

En die dokter sê vir die man:

"Dit is wat jou vrou nodig het -

Drie maal per week. Kan jy dit doen?"

Man: "Wel dokter, ek kan haar Maandae

En Woensdae hier aflaai,

Maar Vrydae vang ek vis".
 
Top