drank

yacoob

Senior Member
Hy't sy huis verloor, sy werk verloor en sy vrou het die kinders gevat
en hom geskei.
Hy sien 'n kas met wynbottels en loop soontoe.
Hy vat 'n lee bottel, smyt dit teen die muur en skel: 'Djy issie reason
lat ekkie 'n vrou hettie!'
Hy vat 'n tweede bottel: 'Djy issie reason lat ekkie kinners hettie!'
Derde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n job hettie!'
Vierde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n huis hettie!'
Hy vat die vyfde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn. Hy
sit die bottel saggies neer en s: 'Staan djy eers eenkant toe, my broe.
Ek sien djy wassie involved nie'
 

thika

Sealiner
Feite is feite!

Jy moenie die "innocents" involve nie     :)

Gaan nou myself daai NO. 5 innie kas soek....moeg om van daai ander bottels se k*k te hoor!
 
Top