Doorndraaidam

Pieter.Bez67

New member
Middag almal

Hoop dit gaan goed.

Ek wil hoor of iemand asb vir my enige tips kan gee oor Doorndraaidam? Ek wil die volgende visspesies teiken: karp (ek is 'n papgooier), bass en baber.

Enige informasie sal my baie help, want ek was nog nooit voorheen by hierdie dam ni
 
Top