Hi jul almal ek was baie lanklaas op sealine so ek moet nog als op vang. Ek wil die naweek van die 6de Augustus gaan visvang by Doorndraai dam naby Naboomspruit maar dit gaan die eerste keer wees wat ek daar gaan visvang het enige iemand vir m raad van waar om te vang met wat se strop , wat se aas enige raad sal baie welkom wees groot asb??:kaykak:kaykak