Hallo my mede hengelaar As ek by donaldson dam wil gan visvang moet ek spisifiek spiceman vang(met boilies ens) om iets te vang het iemand al Conventional way daar gevang en het hulle al vis so omgetel bv op deggies en flaoties