does the club still exist

RINEX

Sealiner
EXTREMIST wrote:
guys im hoping to go to macs on saturday for a throw. gonna be braving the rain and bad weather. whoever is brave enough to join me is more than welcome! is ya!!!

Fahiem -Myself and a few homies (neihbours) have been planning a trip to Arniston more then two months ago.Well Saturday 02/07/11 will be that day ...rain or shine..Manne vs Seuns ,Arnie hiers ons. First stop, Galliegat..bait = prawn and w/worm and lots of OBS.haha
Kaspaas -Ek dink ons bespreek die issue by die next meeting ,ons kan nog ander voorstelle ook kry ivm die venue.Dit hoef nie noodwendig Macs te wees nie.Ek (persoonlike opinie)dink dat ons serious "bonding" nodig het.Die Zeekoe-vlei idea van Wikus was een van so 'n effort's maar ongelukkig kon almal dit nie maak nie.:raine
 
Strepie

Sealiner
Nou toe manne het julle iets gekry? Waar is die reports? Ek sien Wikus en Dirk het darem mooi visse gekry.
 
Dafishking

Senior Member
Ag nee wat my oggend was maar stil was darem bly om vir die tweede keer in my hengel leef tyd my permit vir die beamte op die weskus te wys. Goeie werk manne toe die man uit sy bakkie klim het daar so 3manne vinnig opgepak ek dink die een ou het sy lyn net af gebyt.
 
kaspaas

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Strepie wrote:
Nou toe manne het julle iets gekry? Waar is die reports? Ek sien Wikus en Dirk het darem mooi visse gekry.
...ek wag ook....::pop:::pop:::pop:::pop:...hoor Faheem se steenie was 17kg en daar was ook 'n gallie van 3.8kg?!
Sjoe, dis paar nice vangste. Is dit dit regtig so? Komaan manne, waar is die reports? :cong:::pop:::pop:::pop:::pop:::pop:::pop:
 
kaspaas wrote:

::jest::jest::jest::jest
 
EXTREMIST

Sealiner
Wikus jy laat my skrik! ek het boodskappe gekry vanoggend oor my groot steenie.. LOL!:fbash

Nee ons het a winter kobbie mission gedoen, die manne het laas week a paar mooi kobbies gevang. Trini D het net a kobbie gekry dis al. water was net a kleine bietjie te sterk. maar hulle is hier!
 
Strepie

Sealiner
LMAO....die man kry dit weer reg! Kry nou nog 'n smile op my gesig as ek terug dink aan Marthin se gesig toe hy besef Wikus het hom vir 'n aap gevang met die pap battery storie....Stoot Marthin stoot!
 
lol...ek gaan nog eendag regtig in die sop beland dan gaan niemand my wil help nie....:cry1:cry1:cry1
 
Top