does the club still exist

Dafishking

Senior Member
ou craigy hoe gaan dit ou maat ek het al gewonder hoekom jy so stil is ek wonder ook waneer ons 'n slag gaan meeting hê lanklaas al die gesigte gesien.
 
Marthin

Sealiner
of course what a question... ons sal seker voor vrydag die post opsit... ons moet AGM ook hou. Kompetisie lyk soos die 23ste, so n week of 2 voor dit...
 
Lyk my in die winter is ALLES maar stil...even SSEC:WC.... toe maar, dinge sal weer optel soos ons nader aan somer beweeg....::S::S::S...dink dis tyd dat daar weer iets gereel word.....wat van 'n lekker gallie komp, ek weet daar is 'n paar manne wat nie ten gunste is van dit nie, maar dis juis dat ons niks meer reel dat dinge so gevrek is nie?

 Ons het nog nie 'n ordentlike gallie komp gehou nie, elke keer was daar 'n clinic betrokke en dan hengel mens eers die middag, ek dink ons reel een waar ons begin hengel vanaf 07h00 tot 16h00 met lekker pryse waarin die hengelaars belangstel?! Ons kan dit maak dat ander eetbare vis ook tel,maar galjoen kry eers voorkeur, bv. as daar net 2 galjoene skale toe kom en die res is kolsterte, stompneus ens, dan gaan die 2 galjoene eers die 1ste en 2de prys kry met die ander vis spesies die res.

Ek hoor graag julle wat julle dink? Ons kan kyk wat op die AGM gebeur en dan kan ons almal stem wie ten gunste is van die comp en wie nie, as dit nou wel so uit draai dat SSEC:WC dit nie wil hou nie, gaan ek self plan maak en een reel!

:welcomesea:
 
kaspaas

Sealiner
craig myburg wrote:
does the club still exist and when do we have a meeting :fishn:fishn
When the recent conditions on the beach became too hectic some of us opted to do some freshwater fishing......
 
Attachments

  • SDC19690.JPG
    SDC19690.JPG
    44.5 KB · Views: 132
Nou praat jy Dirk, daai papgooi storie was darem lekker, even Faheem wat daar aangekom het, het maar gesukkel om by daai braai uit te kom...lekker lekker!!!!!!
 
Attachments

  • slimmer.jpeg
    slimmer.jpeg
    29.4 KB · Views: 130

craig myburg

Senior Member
***Galjoen*** wrote:
Lyk my in die winter is ALLES maar stil...even SSEC:WC.... toe maar, dinge sal weer optel soos ons nader aan somer beweeg....::S::S::S...dink dis tyd dat daar weer iets gereel word.....wat van 'n lekker gallie komp, ek weet daar is 'n paar manne wat nie ten gunste is van dit nie, maar dis juis dat ons niks meer reel dat dinge so gevrek is nie?

 Ons het nog nie 'n ordentlike gallie komp gehou nie, elke keer was daar 'n clinic betrokke en dan hengel mens eers die middag, ek dink ons reel een waar ons begin hengel vanaf 07h00 tot 16h00 met lekker pryse waarin die hengelaars belangstel?! Ons kan dit maak dat ander eetbare vis ook tel,maar galjoen kry eers voorkeur, bv. as daar net 2 galjoene skale toe kom en die res is kolsterte, stompneus ens, dan gaan die 2 galjoene eers die 1ste en 2de prys kry met die ander vis spesies die res.

Ek hoor graag julle wat julle dink? Ons kan kyk wat op die AGM gebeur en dan kan ons almal stem wie ten gunste is van die comp en wie nie, as dit nou wel so uit draai dat SSEC:WC dit nie wil hou nie, gaan ek self plan maak en een reel!

:welcomesea:
go for it i will be there :fishn:fishn:fishn:fishn
 
RINEX

Sealiner
Dalk moet ons as club een Saterdag almal op een plek saam hengel en nie te wyd verpreid wees nie.Bring sommer die hele familie saam.Gooi dan 'n lekker braai na die hengel..dalk sommer 'n Gallie-braai demonstrasie :::S
 
kaspaas

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Nou praat jy Dirk, daai papgooi storie was darem lekker, even Faheem wat daar aangekom het, het maar gesukkel om by daai braai uit te kom...lekker lekker!!!!!!
Eish....as ek daai groen vis in faheem se hande so kyk, reken ek die waters van Zeekoevlei is erg besoedel!! LOL
 
Strepie

Sealiner
rinex wrote:
Dalk moet ons as club een Saterdag almal op een plek saam hengel en nie te wyd verpreid wees nie.Bring sommer die hele familie saam.Gooi dan 'n lekker braai na die hengel..dalk sommer 'n Gallie-braai demonstrasie :::S
So 'n Macs daggie!
 
As jy dit wil doen is Zeekoe net die plek....hehehehehhee;););)
 
craig myburg

Senior Member
rinex wrote:
Dalk moet ons as club een Saterdag almal op een plek saam hengel en nie te wyd verpreid wees nie.Bring sommer die hele familie saam.Gooi dan 'n lekker braai na die hengel..dalk sommer 'n Gallie-braai demonstrasie :::S
so come on guys what do you think about rinxe idea i think we should go for it  it is a very good so rinex do what you must come on guys say yes or on :raine:raine:raine
 
Strepie wrote:

Wikus eks bang vir daai neon visse hahah.Streepman ons kan 'n lekker dag kies en wanneer die tide ook lekker val.Ons hengel almal saam daar by Macs en braai 'n worsie of 'n ding.Ons sit ons Banner op en almal wie "sealine-identiket" Hoed/hemp het trek dit aan.Dit sal lekker wees as "ons" as 'n groep/club kan saam hengel.
 
EXTREMIST

Sealiner
guys im hoping to go to macs on saturday for a throw. gonna be braving the rain and bad weather. whoever is brave enough to join me is more than welcome! is ya!!!
 
Dis 'n nice idee maaar ek is bevrees daar is verskeie onder ons lede wat in goeie weer en met regte getye eerder elders sal wil gaan hengel. Ek wil nie name noem nie maar daar is paar van ons lede wat selfs maandelikse kompetisies uitsit en dan elders gaan hengel, net omdat hulle nie van die hengel area hou nie. Ons sal eers ons eie attitude moet regkry.....:fbash
 
kaspaas

Sealiner
EXTREMIST wrote:
guys im hoping to go to macs on saturday for a throw. gonna be braving the rain and bad weather. whoever is brave enough to join me is more than welcome! is ya!!!
I'm considering...... The weather must just not be toooo shitty!
 
Top